Daar is n artikel in gister se Rapport wat al die strate aangee waar mens kan Jakaranda bome afneem in PTA / JHB omgewing 🤔😀 ( vir die mense wat dit dalk wil afneem)